MootGi logo

Welkom by die MootGi webwerf.

MootGi is in proses om ’n nuwe webwerf te ontwikkel om aan te pas by die tye.

Ons kontak besonderhede is onder aan hierdie bladsy.

Kontak ons gerus!

 

COVID-19

MootGi wil alle lede en almal wat in die MootGi area woon sterkte toewens tydens hierdie uitdagende tyd. Bly binne en geniet jul gesinne. Lees ‘n boek of leer ’n nuwe vaardigheid aan, ’n instrument, ’n taal of doen sommer bietjie houtwerk en spandeer tyd by die Here. Wees geseênd en veilig.

MootGi Admin

071 9972 071

Christine Henning

MootGi Noodnommer

071 3745 511

Kilnerpark Sekuriteit Beheerkamer

Radio's vir huise

071 9972 071

Hendrik van der Westhuizen